top of page

 Kussings vir die pawiljoen

Koop gerus 'n CP-kussing om tydens ons revue te gebruik! 
Kussings wat op CP-aanlyn gekoop word, kan slegs op 10 en 11 September, asook 17 en 18 September afgehaal word.
Die afhaalpunt is langs die Rooikat-klerewinkel.

U kan ook kussings direk by die Rooikat-klerewinkel koop.

Neem asseblief kennis, as gevolg van beperkte spasie, is hierdie ideale kussing wat op die pawiljoen inpas. 

Blok vir selfoon.jpg

Revue-kaartjies

012-761 9500

www.lscp.co.za

Aanlyn-hulp:
support@lscp.c.za

©2020 deur Laerskool Constantiapark

bottom of page